24 dood, 50 beseer in 2 selfmoord-bomontploffings

24 dood, 50 beseer in 2 selfmoord-bomontploffings

Minstens 24 mense is in twee selfmoord-bomontploffings naby ‘n mark in die noorde van die Irakse hoofstad, Bagdad, dood.

Die militante Islamitiese Staat het verantwoordelikheid vir die aanvalle aanvaar en gewaarsku dat nog gaan volg.

Irakse amptenare sê ongeveer 50 mense is in die aanvalle beseer.

Gerdie Karstens
Omroeper at Radio Rosestad 100.6FM
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé

Pin It on Pinterest

Shares
Share This