6 mans gearresteer vir die verkragting van 2 tienermeisies

6 mans gearresteer vir die verkragting van 2 tienermeisies

Ses verdagtes is deur die polisie in die Vrystaat gearresteer vir die beweerde verkragting van twee tienermeisies.

Die dertien- en vyftienjarige meisies is verkrag toe hulle van Bethlehem na Bloemfontein wou ryloop.

Die ses mans sal binnekort op aanklagte van ontvoering en verkragting in die hof verskyn.

Gerdie Karstens
Omroeper at Radio Rosestad 100.6FM
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé

Pin It on Pinterest

Shares
Share This