Aanranding by KFC: 4 in die hof

Aanranding by KFC: 4 in die hof

Vier van die beskuldigdes in ‘n aanranding by ‘n KFC-kitskoswinkel in Pretoria verskyn vandag in die hof.

Die vyfde is reeds borgtog toegestaan.

‘n Video toon hoe twee groepe blanke mans ‘n swart paartjie aanval in die deurrybaan by die winkel in Montana.

Dit het blykbaar gevolg nadat die slagoffers een van die groepe gevra het om vorentoe te ry.

Gerdie Karstens
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé

Pin It on Pinterest

Shares
Share This