Alles is gereed vir Deen se verhoor

Alles is gereed vir Deen se verhoor

Dit blyk uit ‘n voorverhoor in die hooggeregshof in Bloemfontein dat alles gereed is vir die verhoor van Peter Frederiksen, die wapenhandelaar van Bloemfontein in wie se vrieskas afgesnyde klitorisse gekry is.

Sy verhoor sal van middel Augustus tot 1 September plaasvind en later in September voortgesit word.

’n Deense tolk sal op versoek van Frederiksen vir die verhoor beskikbaar gestel word.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

Anton Smith
Anton Smith is op 2 November in Port Elisabeth gebore. Op sesjarige ouderdom verhuis die Smith-gesin na Bloemfontein, waar hy sy skoolloopbaan aan Grey-kollege sluit. Daarna doen hy sy diensplig by die Lugmag. Na die voetestamp studeer hy aan die Universiteit van Stellenbosch waarna hy vanaf 1980 in die uitsaaibedryf betrokke is as radio en TV-aanbieder, radiodramaregisseur en nuusjoernalis. Hy was betrokke by die SAUK se RSG en TV, OFM as programdirekteur en tans Radio Rosestad. Anton is `n skrywer, akteur, stemkunstenaar en hou van skilder. Hy het twee dogters, Imke en Nelien.

Pin It on Pinterest

Shares
Share This