ANC, DA kruis weer swaarde oor geheime stemming

Nog 'n ANC-lid vermoorFoto: HeraldLIVE

Die ANC in Johannesburg sê die DA-koalisie wat die stad beheer maak hom skuldig aan dubbele standaarde deur ‘n versoek te verwerp vir ‘n geheime stemming in ‘n mosie van wantroue in burgemeester Herman Mashaba.

Die DA sê dit is in stryd met die stadsraad se verordeninge.

ANC-woordvoerder Jolidee Matongo wys egter daarop dat ‘n geheime stemming toegelaat is in ‘n wantroue-mosie teen president Jacob Zuma in die Parlement en dat dit in die Goudstad ook kan gebeur.

Armand Cloete
Sosiale Media- en nuusredakteur at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is sosiale media- en nuusredakteur by Radio Rosestad.

Pin It on Pinterest

Shares
Share This