ANC in KZN wil appelleer teen hofbeslissing

ANC REAGEER OP MOTSOENENG SALARISVERHOGING

Die ANC in KwaZulu-Natal het tydens ‘n urelange vergadering besluit om te appelleer teen die Hooggeregshof in Pietermaritzburg se beslissing dat 2015 se leierskapsverkiesing ongeldig is.

Die party se nasionale leierskap sê hy is nie geraadpleeg nie.

ANC-woordvoerder Zizi Kodwa sê die provinsiale strukture kan nie eensydig besluite neem nie.

Armand Cloete
Sosiale Media- en nuusredakteur at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is sosiale media- en nuusredakteur by Radio Rosestad.

Pin It on Pinterest

Shares
Share This