ANC-leierskap in KZN gaan dalk appelleer teen hofbeslissing

Ontleders sê die beslissing deur die Hooggeregshof in Pietermaritzburg dat die ANC-leierskap in KwaZulu-Natal onwettig verkies is, behoort die party se beplande verkiesingskonferensie in Desember te ontwrig.

Die hof het die uitslag van 2015 nietig verklaar toe Sihle Zikalala vir
Senzo Mchunu vervang het as provinsiale voorsitter.

Die leierskap het vyftien dae om teen die beslissing te appelleer en oorweeg dit ook om die Appèlhof te nader.

Armand Cloete
Sosiale Media- en nuusredakteur at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is sosiale media- en nuusredakteur by Radio Rosestad.

Pin It on Pinterest

Shares
Share This