Botha-moordsaak: 3 weer in hof

Die drie beskuldigdes in die moord op die televisie-regisseur Johann Botha en sy vriend Swazi Werner verskyn weer vandag in die Johannesburgse landdroshof.

Die twee is in Junie in Werner se kuierplek, Zebra Inn, in die stad doodgeskiet tydens ‘n rooftog.

Die aanvallers het met ‘n onbekende bedrag geld gevlug.

Armand Cloete
Sosiale Media- en nuusredakteur at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is sosiale media- en nuusredakteur by Radio Rosestad.

Pin It on Pinterest

Shares
Share This