Betogers versper hoofpad suid van Durban
Meer as 300 betogers het vanoggend ‘n hoofpad suid van Durban met brandende voorwerpe versper. Die M35 is ‘n alternatiewe roete vir die N3 van…
Meer as 300 betogers het vanoggend ‘n hoofpad suid van Durban met brandende voorwerpe versper. Die M35 is ‘n alternatiewe roete vir die N3 van…
Ses mans en ’n vrou sal vandag in die hooggeregshof in Grahamstad gevonnis word vir die verkragting en moord op ’n vrou en haar susterskind…
‘n 24-Jarige vrou is by die Beitbrug-grenspos naby Musina in Limpopo deur die polisie in hegtenis geneem nadat drie kilogram kokaïen, wat met rys gemeng…
Die ANC is huiwerig om sy steun vir of teen die Universiteit van die Vrystaat (UV) se nuwe taalbeleid met Engels as primêre taal van onderrig…
Die liggaam van ’n vrou van Bloemfontein wat Donderdag naby die Soetdoring-natuurreservaat gehengel het, is in die Modderrivier gevind. Die 52-jarige Johanna Maria de Bruin het glo…
Vrystaatse inwoners kry binnekort die kans om hul mening te lug in openbare verhore oor die omstrede Wetsontwerp op Onteiening. Netwerk24 berig die wetsontwerp is reeds op…
Minstens 27 mense is gisteraand in ‘n reuse motorbomontploffing in die Turkse hoofstad, Ankara, dood. Volgens die kantoor van die goewerneur van die stad is meer as…
Die minister van Finansies, Pravin Gordhan, het glo tot vieruur vanmiddag tyd om op die 27 vrae van die Valke oor die beweerde geheime ondersoekeenheid van die…
’n Loongeskil en rassistiese aanmerkings kan moontlik motiewe wees vir die moord op die 42-jarige Kenny McCormack en sy gesin op ’n hoewe buite Randfontein aan die…
Die Vrystaatse provinsiale regering skuld glo ’n Gastehuis-eienaar sowat R68 000 vir die verblyf van Kubaanse ingenieurs. Dié man, wat anoniem wil bly uit vrees dat hy…
In die Ivoorkus is 16 mense deur ‘n groep gewapende mans by die Grand-Bassam-strandoord, sowat 40 kilometer oos van die kommersiële hoofstad, Abidjan, doodgeskiet. President Alassane Ouattara…
Dit was gistermiddag die Neelsie-studentesentrum op Stellenbosch se beurt om deur te loop toe betogers die sentrum binnegestorm en dit gevandaliseer het. Die betogers wat duidelik…
Die prokureur van die Baaise sakeman Christopher Panayiotou, wat daarvan aangekla word dat hy agter die huurmoord op sy vrou Jayde sit, het gister ‘n nuwe borgtogaansoek…
Die Arbeidshof in Kaapstad het ‘n dringende aansoek van NEHAWU-werkers in die Parlement teen salarisaftrekkings van die rol geskrap en die vakbond gelas om die hofkoste te…
Die Universiteit van die Vrystaat se raad het ’n nuwe taalbeleid met Engels as primêre taal van onderrig en administrasie met ’n oorweldigende meerderheid goedgekeur. Regter Ian…
Polisieduikers het vanoggend hulle soektog hervat na ‘n motoris wat gisteroggend deur vloedwater in Honingnestkrans in Pretoria-Noord meegesleur is. Die 40-jarige Leon Strydom was op…
Die saak teen vier verdagtes wat in hegtenis geneem is in verband met die moord op die 16-jarige Franziska Blöchliger Maandagmiddag in die Tokai-woud in…