#UFSShutdown: Wat gebeur het by Kovsiegeweld (Potgooi)
Die Kovsiekampus word sedert gisteroggend geteister deur betogings en geweld. Dit het begin deur ‘n betoging gister deur uitgekontrakteerde personeel by die UV. Die sensitiewe…
Die Kovsiekampus word sedert gisteroggend geteister deur betogings en geweld. Dit het begin deur ‘n betoging gister deur uitgekontrakteerde personeel by die UV. Die sensitiewe…
In hierdie maand se BYBELSE BEGINSELS VIR ‘N CHRISTELIKE LEWENSTYL, is die tema: GELOOF EN WETENSKAP – KAN ONS NOG DIE BYBEL GLO? Prof. Matie…
Die afgElope week was ‘n opwindende een vir Steve Hofmeyr, wat sy 28ste album, If you could read my mind, vrygestel het. Armand Cloete staan…
In Suid-Arika het studente daarin geslaag om die parlement te ontwrig gedurende die #Feesmustfall-betogings. Duitsland se polisie hanteer betogings egter heelwat anders. Kyk video hieronder…
Dit is seker een van die mees vreesaanjaende ervarings:hierdie is vir al die mamma’s wie se voëltjies moes begin vlieg. Ook vir diegene wat voel…
Jy het sopas opgestaan en jou dag begin met daardie koppie Sawwelyf. En so begin jou dag met die eerste van moontlik vele koppies koffie. Hoeveel…
Hierde is vir die mamma’s wat bang is om hulle kinders in die modder te laat speel. Voordat ek aangaan: ek verstaan. Dit maak sin…
Dit word beskou as die grootste konsert in Bloemfontein dié jaar: Laurika Rauch saam met die Bloemfonteinse Kinderkoor. Jeannette Geldenhuys praat met haar net na…
Michiek se middellyf-rekker vir hierdie Dinsdag is ‘n heerlike sjokolade-fudgeroomtert. Jy benodig: 1 x pakkie Sjokolade-fudge Romany creams, 70g margarine, 1 houer gladde maaskaas, 45ml…
Hierdie vrugtekoek staan bekend as die Abracadabra-vrugtekoek, want dis so eenvoudig dit lyk amper soos oogverblindery met slegs 3 bestanddele. Jy benodig: 1kg vrugtekoekmengsel (of…
Indien jy dit dalk gemis het, hier is Suid-Afrika se drieë teen die VSA Woensdagaand in die Koningin Elizabeth Olympiese Stadion in Londen. SA 64 – 0 VSA…
Fietsry is goeie oefening. ‘n Trapmeul kan ook goeie oefening wees. Maar kan mens dit kombineer? Wel, skynbaar kan mens. Kyk hier:
Dis nie net ‘n hond wat sal swem nie. ‘n Kat doen dit ook!
Daar is baie maniere om jou man (of jou vrou) in die oggend wakker te maak. Hierdie is nie een van hulle nie: …
Michiel se middellyf-rekker vir hierdie somersdinsdag is ‘n mondvol, maar heerlike koue Malvalekkerkersiepoeding. 1x blik ingedampte melk 25g verglansde kersies 50g malvalekkers Halwe pakkie suurlemoenjellie…
Die ANA-vraestelle gaan wel gedurende Desember by skole afgelê word. Dit, ten spyte van verskeie pleidooie om dit nie te laat voortgaan nie. Brandpunt het…
Is Fourie du Preez se skuif na Japan die rede waarom die Springbok-breier, Heyneke Meyer, hom op die plaasvervangerbank ingesluit het vir die Bokke se…