Metroraad hanteer stadsbestuurder se afdanking onwettig – DA
Die Demokratiese Allianse sê die Mangaung Metromunispaliteit se pogings om ‘n waarnende stadsbestuurder aan te stel, is onwettig. Die DA het Maandag uit ‘n spesiale raadsvergadering…
Die Demokratiese Allianse sê die Mangaung Metromunispaliteit se pogings om ‘n waarnende stadsbestuurder aan te stel, is onwettig. Die DA het Maandag uit ‘n spesiale raadsvergadering…
Onreëlmatige besteding deur departemente van gesondheid in die land het met die afgelope geldjaar met 442 % toegeneem. Die Ouditeur-generaal het vandag bekend gemaak dat R…
Die uitspraak vanoggend deur die Appélhof in Bloemfontein in die aansoek deur die SABC-hoof, Hlaudi Motsoeneng is ‘n mosie van vertroue in die openbare beskermer….
Bloemfontein spog aanstaande maand as gasheerstad vir die Wêreld Kampioenskappe vir atlete met Down Sindroom. 120 Atlete van regoor die wêreld word in die Rosestad verwag…
Landbouweekblad bied op die oomblik `n landboukonferensie by die Vrystaatse Universiteit in Bloemfontein aan. Johan Gunter het vroeër gesels met Henk Vermeulen, die Hoof Uitvoerende Beampte van Vrystaat…
Die Suid-Afrikaanse Openbare Dienskommissie gaan eerskomende Vrydag `n diensleweringsinspeksie doen by die Maseru Grenspos in die Vrystaat. Die inspeksie volg op mediaberigte en klagtes deur die publiek…
Waaroor gaan jou lewe? Mense se lewens is vandag oorvol dinge. Sommer dine, goeters wat hul besig hou en geld kos, maar nie werklik ‘n…
‘n Vier-dae oue kalfie is met sy ma herenig nadat hy 24 uur in ‘n ertvarkgat geval an vasgekeer was. Die Branguskalfie, genaamd Moneymaker, het…
Die ANA-vraestelle gaan wel gedurende Desember by skole afgelê word. Dit, ten spyte van verskeie pleidooie om dit nie te laat voortgaan nie. Brandpunt het…
Vandag word mense oorlaai met die gedagtes van die buitengewone. Buitengewone prestasies. Buitengewone gawes. Mense het buitengewone verwagtings. Geen wonder dat kinders die afleiding maak…
Mense wat lidmaatskap het by mediese fondse, of moontlik beplan om by mediese fondse aan te sluit, gaan hulle hande binnekort aansienlik dieper in hulle…
Drie van die sewe universiteite en kolleges wat AfriForum Jeug wou betrek by sy plan om kampusgeweld te voorkom, stel nie belang nie. Professor Johannes…
Die watergebruiksbeperkings in Bloemfontein, is in volle gang. Intussen is daar ook berigte dat water in Vrystaatse dorpe ook aan die opraak is. Anton Smith…
“Ons is bekommerd.” Dit is volgens Vrystaat Landbou (VL) se Hoof uitvoerende beampte, Henk Vermeulen, in reaksie op die aankodiging deur die Vrystaatse Premier, Ace…
Die voormalige LUR vir Landbou in die Vrystaat, Mosebenzi Zwane, is as lid van die parlement ingesweer. Die adjunk-speaker van die parlement, Lechesa Tsenoli, het…
Politieke-imenging speel moontlik ‘n rol in die aanstelling van Bloemfontein se brandweerpersoneel wat boonop nie gekwalifiseerd is nie. Die Demokraitiese Alliansie sê dit onder hulle…
Luister gerus onder na die potgooi vir vandag se Oordenking deur Ds Stephan van Heerden [NG Kerk Bfn Noord (Klipkerk)]: …