21 JAAR: TERUGBLIK NA DIE EERSTE DAE VAN RADIO ROSESTAD (POTGOOI)
Op 23 Desember 1994 het Radio Rosestad, destyds Radio Vryheid, vir die eerste keer uitgesaai. Oor die volgende paar dae draai ons die horlosie 21-jaar…
Op 23 Desember 1994 het Radio Rosestad, destyds Radio Vryheid, vir die eerste keer uitgesaai. Oor die volgende paar dae draai ons die horlosie 21-jaar…
Vrystaat Landbou sê die minister van Water en omgewingsake verstaan nie die werking van landbou nie. Dit volg na die aankonigigng deur Nomvula Mokonyane, minister…
‘n Stank in Heidedal en Ooseinde in Bloemfontein maak die vir inwoners en sakelui onleefbaar. Dit is volgens die DA se raadslid vir die gebied,…
Bloemwater moes die afgelope tyd water met chemikalië behandel om mangaan in af te breek. Die DA sê Rossouw Botes het aan Rosestad Brandpunt gesê…
Die Vrystaatse sambreel-brandbestrydingsvereniging sê plaaslike owerhede gee min ondersteuning om brande in die provinsie te bestry. Meer as 25 duisend hektaar is reeds verwoes in…
Bloemfontein spog aanstaande maand as gasheerstad vir die Wêreld Kampioenskappe vir atlete met Down Sindroom. 120 Atlete van regoor die wêreld word in die Rosestad verwag…
Landbouweekblad bied op die oomblik `n landboukonferensie by die Vrystaatse Universiteit in Bloemfontein aan. Johan Gunter het vroeër gesels met Henk Vermeulen, die Hoof Uitvoerende Beampte van Vrystaat…
Die Suid-Afrikaanse Openbare Dienskommissie gaan eerskomende Vrydag `n diensleweringsinspeksie doen by die Maseru Grenspos in die Vrystaat. Die inspeksie volg op mediaberigte en klagtes deur die publiek…
Die ANA-vraestelle gaan wel gedurende Desember by skole afgelê word. Dit, ten spyte van verskeie pleidooie om dit nie te laat voortgaan nie. Brandpunt het…
Mense wat lidmaatskap het by mediese fondse, of moontlik beplan om by mediese fondse aan te sluit, gaan hulle hande binnekort aansienlik dieper in hulle…
Drie van die sewe universiteite en kolleges wat AfriForum Jeug wou betrek by sy plan om kampusgeweld te voorkom, stel nie belang nie. Professor Johannes…
Die watergebruiksbeperkings in Bloemfontein, is in volle gang. Intussen is daar ook berigte dat water in Vrystaatse dorpe ook aan die opraak is. Anton Smith…