Waternuus

Waterpyp in Bfn is herstel

Waterpyp in Bfn is herstel

Die hoofwatertoevoerpyp van die Welbedachtdam af na die Brandkop-wateropgaartenk in Pellissier in Bloemfontein wat vermoedelik Maandagnag gebars het, is gistermiddag laat herstel. Die waterpyp, van sowat 1,2 m in…




ERG WATERSKAARSTE IN VS DORP

ERG WATERSKAARSTE IN VS DORP

Die dam wat water aan inwoners van Smitfield voorsien het weens die erge droogte opgedroog. Die waterskaarste in die Vrystaatse dorp is so erg dat…


BEURTWATER VIR VS INGESTEL

BEURTWATER VIR VS INGESTEL

Verwarring heers steeds oor die implementering van beurtwater in die Vrystaat nadat beide die LUR in die departement van polisie, paaie en vervoer, Butana Komphela, asook die…







OPLEIDING VIR JONG MENSE OM KRANE EN WATERPYPE REG TE MAAK

EERSTE BEURTWATER IN VRYSTAAT INGESTEL

Die Vrystaatse regering het aangekondig dat beurtwater ingestel word by die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit . Die munisipaliteit sluit dorpe soos Kroonstad, Maokeng, Steynsrus, Matlwangtlwang, Viljoenskroon en Rammulotsi in….








Pin It on Pinterest