Christopher Panayiotou weer in hof

Christopher Panayiotou weer in hof

Die Port Elizabethse sakeman en moordbeskuldigde, Christopher Panayiotou, sal na verwagting weer vandag in die stad se landdroshof verskyn in verband met die moord op sy vrou, Jayde, in April verlede jaar.

Hy en sy twee mede-beskuldigdes, Sizwezakhe Vumazonke en Sinethemba Nenembe, het laas in Januarie in die hof verskyn.

Panayiotou het Vumazonke en Nenembe glo gehuur om sy vrou te vermoor.

Armand Cloete
Bemarkings Bestuurder at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is die doodgewone man op straat wat soos almal verstom staan oor alles wat in die wêreld aangaan. Hy hou van dink en redeneer, soveel so dat dit sommige mense kan frustreer. Armand glo egter deur die regte vrae te vrae, kan jy dalk bietjjie nader aan waarhede kom. Hy was voorheen ‘n aanbieder by Radio Rosestad en tussen deur ook navorser en skakelbeampte by die Demokratiese Alliansie. Armand kon na drie jaar in die politiek nie meer die radio-gogga ignoreer nie en is nou ‘n voltydse politieke verslaggewer.

Pin It on Pinterest

Shares
Share This