Colombië: 9 dood, 28 vermis toe passasierskip sink

Colombië: 9 dood, 28 vermis toe passasierskip sinkFoto: AFP.com

Minstens nege mense is dood en 28 word vermis toe ‘n vier-dek-passasierskip
op ‘n dam naby ‘n toeristedorp in noordwes Colombië gesink het.

Volgens die polisie was daar sowat 150 mense aan boord.

Ooggetuies sê die vaartuig het binne vyf minute gesink.

Reddingsvaartuie, helikopters en duikers is na die toneel gestuur.

Gerdie Karstens
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé

Pin It on Pinterest

Shares
Share This