DA ontevrede met Mothapo as parlementêre woordvoerder

DA ontevrede met Mothapo as parlementêre woordvoerder

Die DA het sy ontevredenheid uitgespreek omdat die voormalige woordvoerder van die ANC-koukus in die parlement, Moloto Mothapo, as parlementêre woordvoerder aangestel is.

Die DA-hoofsweep, John Steenhuisen, sê dit is teleurstellend, aangesien die parlementêre woordvoerder onpartydig moet wees en enigiets minder as dit, kom neer op die kaping van die parlement.

Hy sê dit is verstommend dat iemand wat so blatant partydig is, oorweeg kon word vir ’n veelparty-instelling soos die parlement.

Armand Cloete
Sosiale Media- en nuusredakteur at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is sosiale media- en nuusredakteur by Radio Rosestad.

Be the first to comment on "DA ontevrede met Mothapo as parlementêre woordvoerder"

Leave a comment

Pin It on Pinterest

Shares
Share This