DA vra inwoners om “kalm te bly”

DA vra inwoners om "kalm te bly"

Die DA het ’n beroep op inwoners van die Mafube-munisipaliteit in die
Vrystaat gedoen om kalm te bly te midde van swak dienslewering wat tot erge
oproer aanleiding gegee het.

Dit sluit die dorpe Frankfort, Cornelia, Villiers en Tweeling in waar munisipale kantore al ‘n week lank gesluit is en die meeste munisipale dienste nie meer gelewer word nie.

Op Cornelia is die ANC-kantore ook deur oproeriges afgebrand.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

Gerdie Karstens
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé

Pin It on Pinterest

Shares
Share This