Dit het niks met my te doen nie – Zuma oor Guptas en ministers

Rosestad 100.6 Nuus Zuma Guptas  Mcebisi Jonas

President Jacob Zuma se geen minister in sy kabinet is deur die Gupta-familie aangestel nie.

Zuma, wat ‘n rukkie gelede vrae in die nasionale vergadering beantwoord het, sê vrae in vebrand met die erkenning gister deur die adjunk-minister van finansies, Mcebisi Jonas, dat hy deur die Guptas die pos as minister van finansies aangbeid is, het niks met hom te doen nie.

Zuma sê as president stel hy ministers aan.

Die president sê hy verstaan nie hoekom hy by die gerugte betrek word nie.

Luister potgooi klankgreep:

Armand Cloete
Bemarkings Bestuurder at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is die doodgewone man op straat wat soos almal verstom staan oor alles wat in die wêreld aangaan. Hy hou van dink en redeneer, soveel so dat dit sommige mense kan frustreer. Armand glo egter deur die regte vrae te vrae, kan jy dalk bietjjie nader aan waarhede kom. Hy was voorheen ‘n aanbieder by Radio Rosestad en tussen deur ook navorser en skakelbeampte by die Demokratiese Alliansie. Armand kon na drie jaar in die politiek nie meer die radio-gogga ignoreer nie en is nou ‘n voltydse politieke verslaggewer.

Pin It on Pinterest

Shares
Share This