Dolphins se Robbie Frylinck geskors

Dolphins se Robbie Frylinck geskors

Die Dolphins se veelsydige Robbie Frylinck is met onmiddellike effek geskors en sal nie môre in sy span se eendagwedstryd teen die Cape Cobras op Nuweland speel nie.

Geen besonderhede oor sy skorsing is nog bekend nie.

Die Dolphins se uitvoerende hoof, Pete de Wet, het egter bevestig dat die skorsing niks te doen het met die onlangse knoeieryskandaal wat SuidAfrikaanse krieket geruk het nie.

Armand Cloete
Sosiale Media- en nuusredakteur at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is sosiale media- en nuusredakteur by Radio Rosestad.

Pin It on Pinterest

Shares
Share This