Frankryk: Staking teen hervormingsplanne van arbeidsektor

Frankryk: Staking teen hervormingsplanne van arbeidsektorFoto: Financial Times

Vakbonde in Frankryk het miljoene staatsamptenare aangemoedig om deel te
neem aan vandag se staking.

Dit is die jongste opstand teen president Emmanuel Macron se hervormingsplanne van die arbeidsektor.

Veral vervoerdienste gaan geraak word en ‘n derde van die geskeduleerde vlugte is gekanselleer omdat lugverkeerbeamptes staak.

Arbeidsontleders sê vandag se staking is die eerste groot toets vir die Macron-regering.

Gerdie Karstens
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé

Pin It on Pinterest

Shares
Share This