Gewelddadige betogings by skole in Lethlabile

Polisiestasies moet wapens gouer vernietig

Veiligheid sal na verwagting vandag by drie skole in Lethlabile naby Brits in Noordwes verskerp word waar honderde leerders die afgelope twee dae gewelddadige betogings gehou het.

Hulle eis onder meer rekenaartablette en ander kos van die skoolvoedingskema.

Vier van hulle is vroeër in hegtenis geneem in verband met die betogings en die aanranding van veiligheidswagte. Hulle sal vandag in die hof verskyn.

Die LUR vir Onderwys in Noordwes, Sello Lehari, sal na verwagting ook vandag die gebied besoek.

Gerdie Karstens
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé

Pin It on Pinterest

Shares
Share This