Gordhan vergader met KPMG

Die gewese minister en adjunkminister van Finansies, Pravin Gordhan en
Mcebisi Jonas, het vergader met die voorsitter van die internasionale ouditfirma KPMG, John Viehmeyer, en die nuutaangestelde uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse tak, Nhlamu Dlomu.

Dit volg nadat KPMG Suid-Afrika dele van sy bevindings oor ‘n beweerde geheime eenheid binne die SA Inkomstediens teruggetrek het.

Die verslag het Gordhan daarvan beskuldig dat hy van die eenheid geweet en dit goedgekeur het.

Gerdie Karstens
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé

Be the first to comment on "Gordhan vergader met KPMG"

Leave a comment

Pin It on Pinterest

Shares
Share This