Herstel van aanlynkoopkragstelsel kan langer aanhou

Herstel van aanlynkoopkragstelsel kan langer aanhou

Daar is nog geen uitsluitsel wanneer Centlec se aanlynkoopkragstelsel in
Bloemfontein herstel sal wees nie.

Koopkraggebruikers sukkel om hulle kragtoevoer sedert Sondag in stand te hou weens `n onklaar stelsel.

Daar is aanvanklik vermoed dat die probleem na `n paar uur uitgesorteer sou wees, maar dit het aan die lig gekom dat dit nog veel langer kan duur.

Centlec het gebruikers egter die versekering gegee dat hy onverpoosd werk om die situasie aan te spreek.

Gerdie Karstens
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé

Pin It on Pinterest

Shares
Share This