Honderd vlugte word in Duitsland afgestel

Honderd vlugte word in Duitsland afgestel

Duitsland se tweede grootste lugredery, Air Berlin, moes sowat honderd vlugte afstel nadat 200 van sy een en ‘n half duisend vlieëniers siekverlof geneem het.

Die redery is bankrot en beskuldig die vlieëniers daarvan dat hulle onderhandelings met moontlike beleggers saboteur.

Lufthansa se laekoste-afdeling, Eurowings, wat vliegtuie en vlieëniers by Air Berlin huur, moes ook vlugte kanselleer.

Armand Cloete
Sosiale Media- en nuusredakteur at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is sosiale media- en nuusredakteur by Radio Rosestad.

Pin It on Pinterest

Shares
Share This