Klasse opgeskort by Wes-Kaapse universiteit

Klasse opgeskort by Wes-Kaapse universiteit

Die Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie het sy akademiese bedrywighede vir ‘n onbepaalde tyd opgeskort na gewelddadige betogings dié week.

Vier studente is gister vir twaalf maande geskors nadat hulle skuldig bevind is aan gebrek aan respek vir bestuur.

Anton Smith
Anton Smith is op 2 November in Port Elisabeth gebore. Op sesjarige ouderdom verhuis die Smith-gesin na Bloemfontein, waar hy sy skoolloopbaan aan Grey-kollege sluit. Daarna doen hy sy diensplig by die Lugmag. Na die voetestamp studeer hy aan die Universiteit van Stellenbosch waarna hy vanaf 1980 in die uitsaaibedryf betrokke is as radio en TV-aanbieder, radiodramaregisseur en nuusjoernalis. Hy was betrokke by die SAUK se RSG en TV, OFM as programdirekteur en tans Radio Rosestad. Anton is `n skrywer, akteur, stemkunstenaar en hou van skilder. Hy het twee dogters, Imke en Nelien.

Pin It on Pinterest

Shares
Share This