Koop en Verkoop – 04 Maart 2016

KOOP EN VERKOOP VRYDAG

POSTE EN BETREKKINGS

Ek is n gekwalifiseerde sweiser co2 en ARC opsoek na n vaste betrekkin kan diens onmiddelik aanvaar kan my by 0722282563 kontak baie dankie

EK WIL GRAAG DIE ADVERTENSIE PLAAS VIR MY MA EN KIND HULLE SOEK ALBY WERK
MY MA HET BAIE JARE SLAGHUIS ONDERVINDING
EN MY KIND BEGIN NOU WERK
HELP MY ASB OM DIT UIT TE SAAI
KONTAK JOEY
084 3455 296

BETROUBARE TUINMAN OP SOEK NA TUINWERK. KAN ALLES DOEN. SKAKEL EFRAIM 078 647 1845

Dringend opsoek na n motorwerktuigkundige. Skakel Dion Goosen by 0833841409.

1 – SOEK WERK
EK SOEK ASSEBLIEF WERK, FOTOGRAFIE, FOTOGRAFIESE ONTWERP, REKENAAR ONTWERP.
3 – SOEK ASSEBLIEF IEMAND WAT TWEE (2) KATTE VANAF PRETORIA NA BLOEMFONTEIN KAN BRING.
BAIE DANKIE LEKKER DAG WERNER – 076 7767 680

EK IS OPSOEK NA WERK,HET SWAARVOERTUIG LISENSIE EN PDP BAIE HARDWERKEND EN BAIE ONDERVINGDING IN TROKKE. KONTAK MY 083 402 0541

Elixabeth soek asb volle week of drie dae werk. Skakel haar asb by 084 8667 904

Liesbeth soek asb een dae werk vir Dinsdae. Skakel 078 6386 958

Koop en Verkoop Poste Betroubare mans persoon met meganiese ondervinding in die motor bedryf verlang betrekking in Bloemfontein. Skakel Francois by 0716453958 Dankie

N Blanke man soek n werk het kode 14 lisensie asb my sel no is 0832691865 dankie

Ek is n 52 jarige dame op soek na werk was al die jaare in kos bedryf maar sal enige iets doen dankie 0720921855

Betroubare huishulp souk drie dae sewerk is 5 jaar op diens skakel 0515252453

________________________________________________________________________

VERKOPE

Ek hek n opwip motorhuis deur in werkende toestand te ruil vir R 500. 00 ona.
Skakel 082 412 4175. Schalk van Vuuren.

2. Het te koop:
1 kluis, grootte 45 cm hoog, en 25 cm breed.
Prys: R600,00 onderhandelbaar.
Kontak Joost by: 072 023 5510

Rosestad koop en verkoop, ek het n donker embuia eetkamertafel…dis antiek, bal en klou met verwyderbare blad 1,550 by 0,980 m, 3500rand ohb.. Rina 072 217 2079

Video masjien met 20 TAPES in werkende toestand te koop R 300 koffie tafel met 2 klein tafels R300 ook te koop skakel 0720272183

Afdeling 2 Te koop Pastei verwarmer 2 rak R 1200, slap skyfies verwarmer R 800, 6 Brander gasbraaier op raamwerk R 1200 alles soos nuut. Skakel Jan by 084 533 7824. Dankie

Het n outydse platespeler met radio wat in n kas gebou is.Te koop @ R300 onka skakel mr.Prestrelo 0608622907

Afdeling 2Koop en Verkoop het 2 bree bane baie goeie gordyne vir 200 Rand kleur appelkooskleur kontak 0845401848

Te koop 2. Electrolux stofsuier r 350.00 een hover stof suier kort aandag r 100.00 dubbel balie wasmasjien r 500.00 skakel 0514307459 baie dankie mev v d merwe

Ek het varkkos as daar ‘n Boer is wat belangstel kan my skakel na 0726626582.

Afd.2 Het 4 V.W Beatle wieldoppe R50 elk, Wit handewasbak en krane (klein) R300, Yskas enkeldeur 1.28m hoog R600. Kontak 0767603076

AFD. 2, Het Enkeldeur yskas 1.28m hoog R650, Ouerige rolstoel R350, 2 Venster rame 120*90cm R250 elk. KONTAK 0734305549

Ek het 2dak vens te koop 400 vir al 2 dankie my nr 0727944984

________________________________________________________________________

OPSOEKE

Opsoek vir ‘n bejaarde dame in bilike prys twee gehoorapperate.. Sal opreg waardeur. Skakel 083 531 7514

Ek soek Woonstel om te Huur in Hospitaal Park of Uitsig en Generaal de Wet 1 ste April Skakel na 7 Saans 0827732401 Dankie

soek dringend n buite kamer om te huur by estore om gewing ,skakel 0834677171

Pensionarisse soek blyplek op n plot het eie karavaan ? Van die eind van die maand af. Bel my by 0710749064 (asseblief) dis dringend.

Afdeling 3 Soek na iets ek is dringend op soek na n Ford 16 Honderd Eskort engin dan soek ek baie graag knipmesse dit hoef nie nuut te wees nie kontak no @ R300 onka skakel mr.Prestrelo 0608622907

Afdeling 3 ; Ek soek ‘n staaldraaibank met bybehore, moet +- 1meter tussen senters wees. Skakel Ben 0823358900

________________________________________________________________________

BETAALDE ADV

Pragtige en opregte Yorkshire Terriers te koop vir R1500 in Bloemfontein, nie ingeent of ontwurm nie. Reg vir hul nuwe huisise. Skakel Ben by 083 262 5352

Alicia Venter
Ontvangsdame at Radio Rosestad 100.6FM
Alecia is ontvangsdame by Radio Rosestad en hanteer ook alle navrae in verband met Koop en Verkoop. Skakel gerus vir Alecia by 051 412 6401 of stuur ‘n epos na admin@rosestad.co.za

Pin It on Pinterest

Shares
Share This