Koop en Verkoop – 16 Okt 2017

POSTE EN BETREKKINGS

Koop en verkoop: WERKSGELEENNHEID: LODGE IN DIE SUIDE. VERDIEN MIN R1600 VIR 8 NAGTE PER MAAND. VERKORTE CV. NA INFO@SLEEPOVERSA.CO.ZA

soekwerk. stoorman/Boeder ek het matric code10 + code2 + passport + dangerous goods, 9 year experience. Cell 0785556878

______________________________________________________________________

VERKOPE

EK 600 BALE SMUTS VINGER VEEVOER BALE REGHOEKIGE BALE TEEN R 30.00 N BAAL
VIR BOERE WAT DALK VEEVOER SOEK WEENS DROOGTE
SKAKEL
SEL : 082 414 7962 ( CHRISTENE )

3x sitplek sitbank. Coricraft. Amper nuut. Scotchguard. R6000.
Soliede geelhout tafel met 6 stoele. (Afrikana). R12500.
Groot geelhout laaikas (Afrikana) R3000.
Eienaar verhuis.
Skakel Dee 0736518018

Koop en verkoop Afdeling 2. Soliede superwood hout kuste met deksels, gebruik kan word vir stoor van linne, speelgoed of gereedskap R270 sel 0835651616

rosestad koop en verkoop een mirror look skottelgoedwasser 1800rand een mikrogolfoond 550rand een tuimeldroer 800ramd een bolaai w masjien 1000rand 0823584807

2. Te koop. Mooi Groot duur kroegvreeds uitgehaal winskoop R3.500. Maak aanbod. 0824108886 bfn

Lesenaar in baie goeie toestand R500 rand skakel Martjie 0827732401

Afdeling 2 koop en verkoop ek een boks met tee suiker en melk potjies vir 150 rand het ook m boks bras ornamente vir 400 rand laastens n roomys boks vol messe vurkke en lepels vir 150 kontak nr 0834799649 baie dankie

_____________________________________________________________________

OPSOEKE

Ek is op soek na ‘n baie goeie tweedehandse sleepwaentjie (verkieslik van veselglas vervaardig, andersins metaal) om te koop. Ek het die “online” aansoek op julle webblad ingevul, maar ek is nie seker of dit die regte kanaal is om vir plasing aansoek te doen nie? Ek is ook nie seker van die koste daaraan verbonde nie. Ek sal bly wees as jy kan help.
Groete
André Pelser Sel: 0825724474

Te koop gevra n jong Ringnek manndtjie sel 0793764301

Koop en verkoop. Soektog. Op soek na Alba Bouwer se boek ‘ Die afdraand van die dag is kil ‘. Bel asb 0824435501. Dankie

Afdeling 3 opsoek na plaveistene, kontak 072 1965 202

_____________________________________________________________________________

BETAALDE ADV

EK OP SOEK NA N DAME TUSSEN DIE OUDERDOM 40 TOT 65 JAAR OM GRATIS IN TE WOON BY MY MOEDER VAN 84 JAAR.
DIE VERBLYF IS BESKIKBAAR IN BLOEMFONTEIN, MY MOEDER IS TANS BAIE ALLEEN NA DIE AFSTERWE VAN MY VADER.
MY MOEDER WOON TANS IN HAAR EIE WOONHUIS
VIR NAVRAE KAN U HAAR SEUN SKAKEL PIET BY CEL NOMMER 0832508949
GROETE PIET STRYDOM
Piet Strydom Construction
083 250 8949

Alicia Venter
Ontvangsdame at Radio Rosestad 100.6FM
Alecia is ontvangsdame by Radio Rosestad en hanteer ook alle navrae in verband met Koop en Verkoop. Skakel gerus vir Alecia by 051 412 6401 of stuur ‘n epos na admin@rosestad.co.za

Pin It on Pinterest

Shares
Share This