Koop en Verkoop – 18 Maart 2016

KOOP EN VERKOOP VRYDAG

POSTE EN BETREKKINGS

Poste & betrekkings
Soek ‘n jong dinamiese bemarker in Vrystaat en Noordkaap vir nuwe chemiese skoonmaakprodukte. Moet promomies behartig en direkte verkope kontroleer, eie vervoer
in proeftydperk noodsaaklik. Basiese salaris plus kommissie. Stuur cv na tharinacoetzee@gmail.com

Ek soek bemarkingsagente om op n kommissie basis te werk. Moet eie vervoer het. Verkieslik kennis dra van die solar bedryf. Dankie. Ek waardeer 0827755382

André is op soek na ’n jong man met motor lisensie en ondervinding as Dieselwerktuigkundige.
Kontak: 082 45 49 641

Kom ons ruil program Betrekking ge soek Soek dringend werk as n drywer. Het geldige pdp. 0744538993

Afd 1 Mirriam soek huiswerk vir Dinsdae Woensdae en Donderdae Kan geskakel word by 0836833052

_________________________________________________________________

VERKOPE

KOOP EN VERKOOP: Ek het om te verkoop, 2 skoolrokke en 1 sweetpak Top vir Dogter no 32 (Sand DuPlessis skool) vir R250 vir alles. Prys ohb. Asook KOOP EN VERKOOP: ek het om te verkoop, 2 skoolrokke en 1 skooltrui, ONZE RUST SKOOL, R200 ohb….. Verskeie Rok en Bloes materiaal R40 elk, Skakel 0763187747

Wil graag 7kg LG Automatiese Toploader wasmasjien in werkende toestand verkoop vir R1 300 (eenduisend driehonderd rand).
Skakel Ronel 0798256734 na 1uur in die middag beskikbaar.

1 x Devy Automaid wasmasjien (5kg) in werkende toestand – in die opsig dat dit volledig was, maar nie die water behoorlik uitspin nie. Kan dalk herstel word of vir onderdele aangewend word.
R300 of enige ander redelike aanbod.
1 x Crazy Fit Massage masjien. Werkend met rekenaar en instruksie handleiding beskikbaar.
R300 of enige ander redelike aanbod.
Deon van Tonder
0843073283

Koop en Verkoop. Te koop. Mooi Grys glasblad 2sitplek barstelletjie.Bja goeie toestand R350. Kontak 0832995491

koop en verkoop afd 2 . groot pak haarrollers. R75 ona 0827247996.

Ek wil graag die volgende te koop aanbies
2 staalvenster rame nuut R 450.00
1 soliede hout binne deur soos nuut R 350.00
1 staaldeur met glas in raam R 250.00
1 rekenaar kas soos nuut R 550.00
Selfoon 0769675600

__________________________________________________________________________

OPSOEKE

Ek is op soek na, Gauldian vinkies, broei pare?
Skakel asb: Junaid Maneveldt 081 401 1909

Opsoek na ‘n varkhond tefie om te koop. Kan ‘n volwasse tefie ook wees. Skakel 061 201 9323

3. Op soek na ou tupper deksels ook 19 by 15 mm corningware deksel het ook ekstra deksels om uit te ruil. Ook n kasrigister laai. En staal kombuis kaste. Skakel 0835536217. Dankie

Koop en verkoop: 3 Ek soek asb afval ou kos vir varke asb sal self kom haal, Dankie Frikkie 0741744039

Afdeling 3: Ek is op soek na vleis sagmaak masjien. ” meat tenderiser ” die wat n slaghuis gebruik. Elektries of hand gedrewe. Louis by 0844004644

Dringend op soek na n buitekamer vir R900 en ook n 2 slk w/s vir R3000. Kan Mev. Koster skakel op 0762219257

Afdeling 3; ek is op soek na n krukas of engin vir n twee liter Volkwagen motor. Skakel vir J P 0763104482

___________________________________________________________________________

BETAALDE AV

Kort jou skoene nuwe hakkies of sole. Vier of meer pare word opgelaai by jou huis + weer afgelaai. Prys markverband. Skakel Hendri 076 408 9203

Alicia Venter
Ontvangsdame at Radio Rosestad 100.6FM
Alecia is ontvangsdame by Radio Rosestad en hanteer ook alle navrae in verband met Koop en Verkoop. Skakel gerus vir Alecia by 051 412 6401 of stuur ‘n epos na admin@rosestad.co.za

Pin It on Pinterest

Shares
Share This