Koop en Verkoop – 21 Nov 2016

POSTE EN BETREKKINGS

Ek wil net vra vir werk vir my huishulp sy werk al 17jaar vir my en is baie betroubaar en werk goed, vir Dinsdae Donderdae en Vrydae kontak Dave 0741902442

________________________________________________________________________________________

VERKOPE

Te koop n 3poot koper tafel met marmerblad R650. 0728012833 Johan.

2. Koperstander en bak met plant R350. 2. Koekblikke R15. Of aanbod 2. Fridgemaster yskas R850 skakel Koos 0823815749

Ek het ‘n rolstoel te koop R1000.00. Annetjie Jacobs. 0825159355 baie dankie.

Te koop oliebad sweismasjien vir R500. Skakel Johan 072 621 3345

Te koop gas Skottelbraaier sos nuut R400. 0834799832

Kragboks kas se voorste plaat R40 en Skoenrakkie R50. 0824108886

Vleissaag R1100. Bel 0633295315

_______________________________________________________________________________________

OPSOEKE

Ek is opsoek na ‘n 26 raam medium of small bergfiets vir my tuin werker. Indien fiets aandag nodige het sal ook reg wees.
Fanie Grobbelaar
Mobile no: 0824003822

Is op soek na kinder patrone groote vanaf 1jaar en op asb. Groete 0827002098

Ek soek n alternator vir VW beetle werkend of nie werkend,David 0827423259

My naam is Erina Moodie en ek is op soek na ou cowboy hoede en stewels wat mense wil weg gooi, my tel nr is 0514342491 dankie

Opsoek na ‘n wendy huis +- 3m x 3 m. Skakel Johan 072 621 3345

Alicia Venter
Ontvangsdame at Radio Rosestad 100.6FM
Alecia is ontvangsdame by Radio Rosestad en hanteer ook alle navrae in verband met Koop en Verkoop. Skakel gerus vir Alecia by 051 412 6401 of stuur ‘n epos na admin@rosestad.co.za

Pin It on Pinterest

Shares
Share This