Koop en Verkoop – 22 Feb 2016

KOOP EN VERKOOP MAANDAG

POSTE EN BETREKKINGS

Ek is opsoek na werk vir n swartvrou 3keer n week. Sy is baie oulik en hardwerkend, sy werk al 10 jaar vir ons familie en is baie betroubaar. Ons familie immigreer en daarom kan ons ongelukkig nie meer van haar dienste gebruik maak. Skakel Leane vir enige verdere inligting 0620938815

Koop en Verkoop Poste Konstruksie masjien werktuigkundige verlang betrekking. Kontak Gerhard by 0829421282 Dankie

Blanke man met Kode 10 en PDP met 15 jaar ondervinding soek dringend werk. Kontak nr 0761045580 of 0798175486 Jean van Zyl

Opsoek na n pos, het jare ondervinding in die gastehuis bedryf en bestuur van enige taak.Baie eerlik en betroubaar.Eie vervoer. Gesond en energieke persoon. bereidwillig vir enige uitdaging. Suzie 0834220736 dankie

Ek is n jong dame 19jr, op soek na enige admin of ander poste, is bereid om te leer en is selfgemotiveerd en wil my self opwerk ek het graad 10. kontak besonderhede 0745575565 Comien Alberts baie dankie

Annie soek asb twee dae werk vir dinsdae en donderdae. Skakel 078 840 2708

Soek werk vir twee dae dinsdae en Vrydae haar nommer is 062 654 1036

Ek is drimgnerd osoek na werk ondervinding in hout werk en enige werk sel no 0846206257

_______________________________________________________________________________________

VERKOPE

Gehekelde en geraamde “”Biddende Hande”” ongeveer 1 meter by 600 mm R1000.
Ongeraamde gehekelde “”Onse Vader”” gebed ongeveer 1 meter by 1 meter R1200.
Braun honde skeerstel een maal gebruik. R400.
Bergfiets R500. Kontak Philip by 0823776601

Ingeboude braai 800 mm wyd. In baie goeie toestand. Prys: R 3 200. Kontak: Ben Sel no: 084 580 5702

Ek sal dit vir net R 200 verkoop sodat iemand dit dan teen ‘n 1/3 de van die winkelprys kan kry…die goed kos nou tot R 1200. Dan het ek nog so ‘n rooi-en-swart gereedskapsak ook wat ek van ontslae wil raak vir net R150 Voornemende kopers kan my skakel by 082 787 6901 as telepatie nie wil werk nie.

Ek het ‘n pappagaai hok te koop vir R300. Skakel Lorraine 072 2222 883

Afd 2 tekoop Elna air control naaimasjien in goeie toestand en werk baie goed te vir koop vir R300 cel 0828766739

Koop en Verkoop 2 Ek het n klomp lee plastiekbottels gratis. Dan het ek n bulhond “bulldog” porselein hond vir R250.00. hy so groot soos lewendige hond. Dankie 076 810 3922

Koop en verkoop. 2x2m los mat om te verkoop. R100. Skakel 0726822260.

Te koop Singer naaldwerkmasjien, die tiepe wat nog met die hand gedraai word en nog op sy eie tafel vir R1400. Skakel 079 245 0355

Koop en verkoop. No 2. Singer naaldmasjien in kas @ R400, Snoeker tafel met balle @R500 en Pan Sonic video mas met 10 kas o.a. kinder video van Carika @ R450. Pryse o. h. 0720925130

___________________________________________________________________________________

OPSOEKE

Het iemand miskien ‘n wasbak stoel vir ‘n haarsalon en/of ‘n mobiele haarsalon wasbak om te verkoop. Skakel Mev Bakie 082 929 5030

Ek soek asb n staal hok 2meter by 2 meter vir hoendertjies. Skakel vir Sarel by 084 504 6987

AFDELING 3 SOEK GROOT LANGSPEELPLATE 0799498798 BAIE DANKIE

Koop en Verkoop no 2. Pensionaris soek buitekamer te huur met geriewe. Wilgehof en omgewing. 0632046978

Koop/verkoop afdeling 3: gesoek. Strokies boeke van Andy Capp en Flo. Skakel asb vir Claas by 078 526 9300.
Afdeling 3 ; Ek soek ‘n staaldraaibank met bybehore, moet +- 1meter tussen senters wees. Skakel Ben 0823358900

____________________________________________________________________________________

BETAALDE ADV

Rasegte Rhodesiese Rifrughondjies te koop. Geregistreerde ouers. Verwysings beskikbaar. Pragtige, gesonde reuntjies en tefies. Ingeent en ontwurm op 27 Februarie. Spesiale aanbod op reuns R2 500 elk. Tefies R3 500 Skakel:
Anita ( teler/ eienaar )
Landlyn: 053 631 0504 Geleentheid van De Aar na Bloemfontein moontlik.

Alicia Venter
Ontvangsdame at Radio Rosestad 100.6FM
Alecia is ontvangsdame by Radio Rosestad en hanteer ook alle navrae in verband met Koop en Verkoop. Skakel gerus vir Alecia by 051 412 6401 of stuur ‘n epos na admin@rosestad.co.za

Pin It on Pinterest

Shares
Share This