Koop en Verkoop – 28 Sep 2016

POSTE EN BETREKKINGS

Dame opsoek na werk het admin gedoen, is goed met rekenaars, ‘n harde werker en kan vinnig leer.
Elloize Janse van Vuuren en haar kontak nommer is 0799147049.

Ek is opsoek na ‘n goeie huishulp wat goed Afrikaans kan verstaan – ek verkies ook meer ‘n ouer volwasse persoon oor 40
Ek en ‘n vriendin wil haar gebruik as sy maandae by die een kan werk en vrydae by die ander – so ons soek iemand vir 2 dae ‘n week.
Ons woon die een in Willows en die ander in Universitas – so daar is baie taxis beskikbaar.
Kontak my by 0822565773

VERKOOP EN VERKOOP, EK DANIE FOURIE IS OP SOEK NA BAKKERY WERK KAN ALLES DOEN IN BAK BEDRYF, OF EK IS BERUIT OM GATERING TE LEER DANKIE 0607633022

Koop and verkoop afdeling 1. My naam is lucy ek vra werk vir diensdag en donderdag asb ek kaan huis skoonmaak. Waas en stryk as iemand bestelank my nommer is 0734777943 asb tog dankie

No 3 Op soek na iemand Om gordyne korter Te maak. Sel 0845849826 asb. Woon in Noordhoek.

LUCY IS BAIE DEEGLIK IN HAAR WERK. SY HET ‘N VRIENDELIKE STIL GEAARDHEID EN WAS NOG NOOIT BUIERIG. SY KOM GEREELD WERK TOE EN IS 39 JAAR OUD EN GESOND. HAAR ID IS 7705140835080. SY SOEK ENIGE AANTAL DAE PER WEEK OM TE WERK MAAR WIL NIE INSLAAP NIE OMDAT SY SKOOLKINDERS HET. SY IS NETJIES OP HAAR PERSOON EN BETROUBAAR – KAN ALLEEN GELAAT WORD OM DIE HUISHOUDING TE BEHARTIG.
Lucy se Sel No is 0726106046

OGGENDPOS VIR KANTOORASSISTENT IN BLOEMFONTEIN
Vereistes: Afrikaans/Engels sprekende Dame tussen 40 tot 50 jaar, Rekenaarvaardig, Baie goeie kennis van MS Office (Excel en Word), Eie vervoer. Epos CV na fjdt.info@gmail.com

Ek soek asseblief dringend werk vir my baie betroubare werknemer wat bereid is om enige iets te doen van tuinman en doen op die oomblik alle los werkies
by die firma en soek werk vir elke dag van die week.
Is baie goed om in ‘n “ Wash Bay “ te werk en kan onmiddellik begin.
Skakel asb. 079 – 5034709

____________________________________________________________________________

VERKOPE

Afdeling 2 Koop en verkoop Het 3 Porselyn Poppe vir 500 Rand Dan 2 Stelle Rolbal Stelle vir 500 Rand per stel Ook een 2 Plaat Spiraal Stofie min gebruik goeie toestand R200. Alle pryse is onderhandelbaar Kontak 0834799649

Single Chip Fryer – R800.00 (onderhandelbaar)
Sel nommer: 082 619 8106

Te koop: baba bad kassie met 3 laaie en deurtjies met 3 rakke vir R500, baba bed (Cot) sonder matras vir R200 asook elektriese koffie, tee, sop, ens masjien vir R1500. Skakel Chrisman 082 677 9867

Te koop : gas porta pack (swiesstel) kompleet R 3000 kontak 0618024943

koop en verkoop afd 2 ou 12 stuk indesit skottelgoed wasser R500 ona. 082 724 7996.

Te koop . 8 duwilsvurk panele R3500 Sel 0793764301

Ek het n yster kot vir n baba om te verkoop vir R250 skakel marlize by 084 741 2857
Afd 2. Dubbel Defy ooghoogte thermofan oond plus 4-plaat hob in baie goeie toestand R3500.00 ona. Sel 0835119468

Verkoop. Bruin blok mat. 1.8. X 2.2. Te verkoop goeie toestand. R250. Dankie 0827413081

Edblo 4crown queen size basis met matras soos nuut R35OO BEL O718898O4O

____________________________________________________________________

OPSOEKE

GOEIE MORE IS YOLANDIE DRINGEND OP SOEK NA KAMER OM TE HUUR MOET VRYDAG UIT WAAR EK BLY KAN R11OO BETAAL IS PENSIONARIS MENSE KAN MY SKAKEL OP O761729546

EK SOEK ASB ‘N “ STORT DEUR EN STORT KRANE “
SKAKEL: 051 – 5032511

Opsoek na ‘n 4 gedeelte snackwich maker of breadpress/grill om te koop in ‘n goeie werkende toestand teen ‘n billike prys. Skakel 071 686 4144

Opsoek na eenslaapkamer woonstel of tuin huis vir hardwerkende man met sober gewoontes. Skakel Alisia by 083 285 2410

Pensioenaris dame 46jrige soek asb dringend Bly plek in Oranjesig of naby tel 0628897179

Op soek Na oortollige huisverf. Skakel 0846598260

Te koop tow bar te koop vir VW Amerok teen R3000. Skakel Stefan 082 563 1325

_______________________________________________________________________

BETAALDE ADV

Hondjies te koop vir R 1000.00 elk
Die hondjies is ingeënt en ontwurm
Veearts kaart word saamgegee.
Afgelewer in Bloemfontein
Skakel 082 450 3861

Alicia Venter
Ontvangsdame at Radio Rosestad 100.6FM
Alecia is ontvangsdame by Radio Rosestad en hanteer ook alle navrae in verband met Koop en Verkoop. Skakel gerus vir Alecia by 051 412 6401 of stuur ‘n epos na admin@rosestad.co.za

Pin It on Pinterest

Shares
Share This