Kulula.com gaan DBV inspekteurs vervoer

Kulula.com gaan DBV inspekteurs vervoer

Die Dierebeskermingsvereniging en die lugredery kulula.com het kragte
saamgesnoer om die DBV se inspekteurs te vervoer na plekke waar hulle ondersoeke moet doen.

Die vennootskap is vir twaalf maande van krag.

Marcelle Wybrow van die DBV sê die ooreenkoms is baie voordelig vir die vereniging omdat dit hulle in staat stel om werk oor ‘n wye veld te verrig.

Gerdie Karstens
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé

Pin It on Pinterest

Shares
Share This