KYK: Duisende hektare wieveld afgebrand

KYK: Duisende hektare wieveld afgebrand

Duisende hektare weiveld het Vrydag in die Koffiefontein distrik afgebrand.

Die Free State Umbrella Fire Protection Association versoek landbouers en die publiek om uiters versigtig te wees om oop vure te maak.

Vrystaat Landbou waarsku dat die provinsie se brand-gevaar hoog sal bly totdat die eerste reën voorgekom het.

‘n Video op Vrystaat Landbou se Facebook-blad wys hoe weiveld in die Koffiefontein-omgewing swart geskroei is na die brand.

Armand Cloete
Sosiale Media- en nuusredakteur at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is sosiale media- en nuusredakteur by Radio Rosestad.

Pin It on Pinterest

Shares
Share This