Las Vegas-skieter wou tenk stralerbrandstof laat ontplof

Las Vegas-skieter wou tenk stralerbrandstof laat ontplofFoto: Las Vegas Review

Die Las Vegas-massamoordenaar, Stephen Paddock, het brandbomkoeëls
gevuur in ‘n mislukte poging om ‘n tenk stralerbrandstof te laat ontplof in sy
aanval op ‘n skare by ‘n country-musiekfees.

CNN berig dat hy die spesiale ammunisie gevuur het na ‘n tenk met 43 000 vate brandstof by die naburige McCarran-lughawe.

Die rondes ammunisie is gekry in die hotelkamer van waar hy later op konsertgangers losgebrand en 59 mense doodgeskiet en honderde gewond
het.

Gerdie Karstens
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé

Pin It on Pinterest

Shares
Share This