LAURIKA IN DIE ATELJEE

Rosestad 100.6 Laurika Rauch Bloemfontein

Dit word beskou as die grootste konsert in Bloemfontein dié jaar: Laurika Rauch saam met die Bloemfonteinse Kinderkoor.

Jeannette Geldenhuys praat met haar net na 12:00. Luister gerus.LAURIKA

Jeannette Geldenhuys
Omroeper at Radio Rosestad 100.6FM
Jeannette is in hart en siel 'n Vrystaatse nooi. Haar skoolloopbaan voltooi sy aan Hoërskool Staatspresident Swart op Brandfort waar haar ouers besigheidsmense was. Sy was betrokke by die destydse Radio Oranje en ek het ook deel uitgemaak van die RSG senderskeidings in die Noord Kaap. “Ek beskou myself as 'n stemkunstenaar, seremoniemeeser en motiveringspreker. Liefdadighede is my ander passie en ek is tans betrokke by Angel Hearts - 'n private werkswinkel vir gestremde persone.” Jeannette spog met twee pragtige dogters, Imke wat haar eie bemarkingsbesigheid het, en Nelien wat nagraads studeer en eersdaags na Nederland vertrek. Sy is op 25 Julie 2015 getroud met Hendri Smit en is geweldig opgewonde oor hierdie nuwe hoofstuk in haar lewe.

Pin It on Pinterest

Shares
Share This