LISENSIëRINGSENTRUMS IN JHB WORD ONDERSOEK

LISENSIëRINGSENTRUMS IN JHB WORD ONDERSOEK

Die Johannesburgse Metropolisiedepartement het daarop gewys dat dienste by ses lisensie- en toetsstasies geraak word nadat 70 personeellede weens korrupsie geskors is.

Woordvoerder Wayne Minnaar sê die stasies sluit in Midrand, Roodepoort, Langlaagte, Randburg, Malboro en Martindale.

Hy sê ‘n ondersoek na korrupsie by alle lisensiëringsentrums in Johannesburg duur nog voort.

Gerdie Karstens
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé

Pin It on Pinterest

Shares
Share This