Media aangeval deur Trump tydens nuuskonferensie

Media aangeval deur Trump tydens nuuskonferensie

Amerika se president Donald Trump het ‘n striemende aanval op die media gedoen tydens ‘n nuuskonferensie in die Withuis oor sy rekord in sy eerste paar weke in die amp.

Hy het onder meer aan joernaliste gesê hul vlak van oneerlikheid is buite beheer.

Trump het ook die media daarvan beskuldig dat hul sy prestasies verontagsaam, terwyl hy tuis en in die buiteland ‘n gemors geërf het.

Armand Cloete
Sosiale Media- en nuusredakteur at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is sosiale media- en nuusredakteur by Radio Rosestad.

Pin It on Pinterest

Shares
Share This