“Miljoene ontwortelde mense lewe in arm lande”

‘n Rekord 65,6 miljoen mense was aan die einde van 2016 wêreldwyd òf vlugtelinge, òf asielsoekers òf mense wat in hul eie lande ontwortel is.

Die Verenigde Nasies se hoëkommissaris vir vlugtelinge, Filippo Grandi, bestempel dit is ‘n ontmoedigende mislukking van internasionale diplomasie.

Volgens hom is dit ‘n simbool van oorloë wat nooit eindig nie, en
dit lyk of die wêreld nie in staat is om vrede te maak nie.

Grandhi sê 84% van die wêreld se ontwortelde mense lewe in arm en middel-inkomste lande.

Armand Cloete
Sosiale Media- en nuusredakteur at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is sosiale media- en nuusredakteur by Radio Rosestad.

Be the first to comment on "“Miljoene ontwortelde mense lewe in arm lande”"

Leave a comment

Pin It on Pinterest

Shares
Share This