‘n Asteroïede gaan verby die aarde beweeg

‘n Asteroïede wat so groot soos ‘n huis is, gaan binne die volgende paar uur
baie naby aan die aarde verby beweeg.

Dit staan bekend as die 2012 TC-4 en sal binne 42 000 kilometer in die maan se wentelbaan van die aarde af verby beweeg.

Teleskope wat regoor die wêreld opgestel is sal die asteroïede monitor om te bepaal hoe asteroïedes internasionale telekomunikasiestelsels beïnvloed.

Wetenskaplikes van NASA sê daar is geen kans van ‘n botsing nie.

Hulle het dit egter as die ideale geleentheid beskryf om hul asteroïede waarskuwingstelsels te toets.

Die asteroïede sal oor sowat ‘n uur verby Antarktika beweeg.

Gerdie Karstens
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé

Pin It on Pinterest

Shares
Share This