Nederlandse toeriste by lughawe aangeval, beroof

Snuffelhond vind dagga, heroïen by OR Tambo

Die polisie se Nasionale Ondersoekeenheid bekyk die aanval op 36 Nederlandse toeriste in Fourways, Johannesburg, kort nadat hulle op die OR Tambo-lughawe geland het.

Een van die gewapende aanvallers was in polisie-uniform geklee.

Die bestuurder en toergids is vasgebind en die toeriste van hulle persoonlike besittings beroof.

Baie van hulle is bejaarde mense.

Die Nederlandse media berig wyd oor die voorval.

Armand Cloete
Sosiale Media- en nuusredakteur at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is sosiale media- en nuusredakteur by Radio Rosestad.

Pin It on Pinterest

Shares
Share This