NOELINE KOEKEMOER SE MOORDENAAR OP 5 AANKLAGTE SKULDIG BEVIND

NOELINE KOEKEMOER SE MOORDENAAR OP 5 AANKLAGTE SKULDIG BEVIND

Die 37-jarige Moses Maoka — moordenaar van die 16-jarige Noeline Koekemoer — is in die Vrystaatse hooggeregshof deur regter Johann Daffue op al vyf aanklagte teen hom skuldig bevind.

Hy het tereg gestaan op aanklagte van moord, verkragting en huisbraak.

Koekemoer, wat ‘n leerling van die Hoërskool Sand du Plessis in Bloermfontein was, is op 7 April vanjaar in haar slaapkamer op ‘n hoewe in Bainsvlei verkrag en vermoor.

Getuienis ter verswaring en versagting van vonnis sal vandag gelewer word.

Armand Cloete
Bemarkings Bestuurder at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is die doodgewone man op straat wat soos almal verstom staan oor alles wat in die wêreld aangaan. Hy hou van dink en redeneer, soveel so dat dit sommige mense kan frustreer. Armand glo egter deur die regte vrae te vrae, kan jy dalk bietjjie nader aan waarhede kom. Hy was voorheen ‘n aanbieder by Radio Rosestad en tussen deur ook navorser en skakelbeampte by die Demokratiese Alliansie. Armand kon na drie jaar in die politiek nie meer die radio-gogga ignoreer nie en is nou ‘n voltydse politieke verslaggewer.

Pin It on Pinterest

Shares
Share This