Nog ‘n liggaam uit mynskag gehaal

Nog 'n liggaam uit mynskag gehaal

Die Vrystaatse polisie het nóg ‘n liggaam van ‘n onwettige mynwerker uit Harmony Gold se Eland-mynskag in Welkom in die Vrystaat gehaal.

Minstens 24 sogenaamde Zama Zamas is dood na ‘n ondergrondse gasontploffing.

Nege oorlewendes is intussen deur die polisie in hegtenis geneem.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

Anton Smith
Anton Smith is op 2 November in Port Elisabeth gebore. Op sesjarige ouderdom verhuis die Smith-gesin na Bloemfontein, waar hy sy skoolloopbaan aan Grey-kollege sluit. Daarna doen hy sy diensplig by die Lugmag. Na die voetestamp studeer hy aan die Universiteit van Stellenbosch waarna hy vanaf 1980 in die uitsaaibedryf betrokke is as radio en TV-aanbieder, radiodramaregisseur en nuusjoernalis. Hy was betrokke by die SAUK se RSG en TV, OFM as programdirekteur en tans Radio Rosestad. Anton is `n skrywer, akteur, stemkunstenaar en hou van skilder. Hy het twee dogters, Imke en Nelien.

Pin It on Pinterest

Shares
Share This