Optog na hof in Pretoria deur EFF studenteliggaam

Optog na hof in Pretoria deur EFF studenteliggaam

Die EFF se studenteliggaam by UNISA neem vanoggend aan ‘n optog na die hooggeregshof in Pretoria deel.

Hulle staan ‘n hofbevel van die universiteit teen wat hulle verbied om die universiteitsgronde te betree en studente saamtrekke op die kampus te hou.

Die EFF studenteliggaam eis dat die meer as duisend uitgekontrakteerde werkers permanent aangestel word.

Armand Cloete
Bemarkings Bestuurder at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is die doodgewone man op straat wat soos almal verstom staan oor alles wat in die wêreld aangaan. Hy hou van dink en redeneer, soveel so dat dit sommige mense kan frustreer. Armand glo egter deur die regte vrae te vrae, kan jy dalk bietjjie nader aan waarhede kom. Hy was voorheen ‘n aanbieder by Radio Rosestad en tussen deur ook navorser en skakelbeampte by die Demokratiese Alliansie. Armand kon na drie jaar in die politiek nie meer die radio-gogga ignoreer nie en is nou ‘n voltydse politieke verslaggewer.

Pin It on Pinterest

Shares
Share This