Pieter du Preez benoem vir Laurens toekenning

Pieter du Preez benoem vir Laurens toekenning

Die Suid-Afrikaanse Paralimpiese atleet Pieter du Preez is benoem vir Laureus se Sportpersoon van die Jaar vir gestremde atlete.

Dit volg ná ’n reeks uitstekende vertonings in 2015 deur dié veelsydige atleet.

Du Preez het twee goue medaljes in die tydtoets en die padwedren by die wêreld-byeenkoms vir paralimpiese fietsryers gewen.

Die 35-jarige atleet het in 2013 die eerste kwadruplegiese atleet geword om ’n ysterman-driekamp te voltooi.

Gerdie Karstens
Omroeper at Radio Rosestad 100.6FM
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé

Pin It on Pinterest

Shares
Share This