POLISIEKONSTABEL EN VRIENDIN SE LIGGAME IN HUIS GEVIND

POLISIEKONSTABEL EN VRIENDIN SE LIGGAME IN HUIS GEVIND

Die liggame van ’n Oos-Kaapse polisiekonstabel en sy vriendin is in ’n huis in Port Elizabeth aangetref.

Die poliselid het blykbaar eers sy vriendin doodgeskiet voordat hy die wapen op homself gerig het.

Die konstabel was by die Port Elizabeth-lughawe werksaam.

Gerdie Karstens
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé

Pin It on Pinterest

Shares
Share This