‘Regering vorder met toegang tot gratis onderrig’

'Regering vorder met toegang tot gratis onderrig'

President Jacob Zuma sê die regering het reeds ver gevorder om te verseker dat jong mense toegang tot gratis onderrig het.

Hy het tydens Jeugdagvieringe by Ventersdorp in Noordwes gesê die regering is daartoe verbind om gratis tersiêre onderrig beskikbaar te stel aan jong mense wat dit verdien, maar dit nie kan bekostig nie.

Zuma het gesê onderrig is die kragtigste wapen vir ekonomiese vryheid.

Gerdie Karstens
“As jy nie staan vir enige iets nie, sal jy val vir enige iets.”
Gerdie is nie net die aanbieder op Rosestad tussen 09:00 en 12:00 (weeksdae) nie , maar ook sportjoernalis wat spog met 10 jaar ondervinding in sportjoernalistiek by Media 24. Hy is ‘n oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis en het ‘n BA-graad in taalstudie aan UVS ontvang. Gerdie is getroud met Tracey, en hulle twee dogters, Marelize en Elmé

Pin It on Pinterest

Shares
Share This