Saak teen “Lion Mama” van die rol geskrap

Saak teen "Lion Mama" van die rol geskrapFoto: Twitter

Die landdroshof op Lady Frere in die Oos-Kaap het die saak teen ‘n vrou wat
van die moord op haar dogter se verkragter aangekla is, van die rol geskrap.

Die 54-jarige vrou, bekend as Lion Mama, het vanoggend verskyn op aanklag van moord en poging tot moord.

Die twee oorlewende mans wat na bewering saam met die oorledene die vrou se 27-jarige dogter verkrag het, is agter tralies.

Anton Smith
Anton Smith is op 2 November in Port Elisabeth gebore. Op sesjarige ouderdom verhuis die Smith-gesin na Bloemfontein, waar hy sy skoolloopbaan aan Grey-kollege sluit. Daarna doen hy sy diensplig by die Lugmag. Na die voetestamp studeer hy aan die Universiteit van Stellenbosch waarna hy vanaf 1980 in die uitsaaibedryf betrokke is as radio en TV-aanbieder, radiodramaregisseur en nuusjoernalis. Hy was betrokke by die SAUK se RSG en TV, OFM as programdirekteur en tans Radio Rosestad. Anton is `n skrywer, akteur, stemkunstenaar en hou van skilder. Hy het twee dogters, Imke en Nelien.

Pin It on Pinterest

Shares
Share This