“Sekerheidsdienste moet saam werk teen smokkelaars”

7kg renosterhoring by lughawe gekonfiskeer

Die minister van Omgewingsake, Edna Molewa, het sekerheidsamptenare geloof wat ‘n Sjinees op die OR Tambo-lughawe in Gauteng in hegtenis geneem het in verband met die besit van renosterhoring.

Woordvoerder Albi Modise sê dit is bemoedigend dat sekerheidsdienste en
doeane- en aksynsamptenare saam met die Groen Skerpioene en die Valke werk om smokkelaars by lughawens voor te keer.

Armand Cloete
Sosiale Media- en nuusredakteur at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is sosiale media- en nuusredakteur by Radio Rosestad.

Pin It on Pinterest

Shares
Share This