Skietery tussen polisie en bendelede: Vrou dood deur dwaalkoeël

Skietery tussen polisie en bendelede: Vrou dood deur dwaalkoeël

‘n Vrou is in ‘n woonbuurt buite Durban in KwaZulu-Natal dood toe sy tydens ‘n skietery tussen polisie en bendelede deur ‘n dwaalkoeël getref is.

Die polisie het in KwaMashu `n verdagte voertuig agtervolg toe die insittendes op hulle begin skiet het.

Dit is nie bekend of enige verdagtes deur die polisie gearresteer is nie.

Armand Cloete
Sosiale Media- en nuusredakteur at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is sosiale media- en nuusredakteur by Radio Rosestad.

Be the first to comment on "Skietery tussen polisie en bendelede: Vrou dood deur dwaalkoeël"

Leave a comment

Pin It on Pinterest

Shares
Share This