Span vlugtelinge gaan aan die Olimpiese Spele deelneem

Span vlugtelinge gaan aan die Olimpiese Spele deelneem

‘n Span vlugtelinge sal aan vanjaar se Olimpiese somer Spele in Rio deelneem.

Altesame 43 atlete is reeds vir die span geïdentifiseer wat onder die Olimpiese vlag sal deelneem.

Die president van die Internasionale Olimpiese Komitee, Thomas Bach, sê die span sal ‘n boodskap van hoop aan alle vlugtelinge regoor die wêreld uitstuur.

Armand Cloete
Bemarkings Bestuurder at Radio Rosestad 100.6FM
Armand Cloete is die doodgewone man op straat wat soos almal verstom staan oor alles wat in die wêreld aangaan. Hy hou van dink en redeneer, soveel so dat dit sommige mense kan frustreer. Armand glo egter deur die regte vrae te vrae, kan jy dalk bietjjie nader aan waarhede kom. Hy was voorheen ‘n aanbieder by Radio Rosestad en tussen deur ook navorser en skakelbeampte by die Demokratiese Alliansie. Armand kon na drie jaar in die politiek nie meer die radio-gogga ignoreer nie en is nou ‘n voltydse politieke verslaggewer.

Pin It on Pinterest

Shares
Share This